Welkom by die
Despatch Alumni
‘n Platform om die dorp van Despatch te bevorder.
Ons Doelwitte.
Lede kan help d.m.v.:
1. Donasies / Maandelikse bydrae
2. Werwing van lede
Meer oor die Despacth Alumni
‘n Nie-winsgewende maatskappy (Reg. No: 2021/615452/08) gestig deur trotse oud-skoliere om mede oud-skoliere en besighede bymekaar te bring en sodoende terug te ploeg in HSD en die gemeenskap om dit wat destyds aan ons gebied is, terug te bring.
LET WEL: Ons is geregistreer by SARS as ‘n S18A entiteit, d.w.s. enige bydrae is aftrekbaar vir belastingsdoeleindes – Sien asb. aangehegte dokumente in die “File” gedeelte op ons “Home Page”.
Maak 'n eenmalige donasie
Elke bietjie help om ons dorp te bevorder. Ons maak dit moontlik om ‘n donasie te maak van van enige bedrag hoër as R100.
Maandelikse Bydrae
Ons het ‘n debit order stelsel in plek en so word u deel van die Despatch Alumni.
Borge
Voordele om die Despatch Alumni te borg se Besigheids Logo sal verskyn op die webtuiste asook op enige nuusbriewe.
Sien ons Kwartaalikse Nuusbrief
Hier deel ons die nuwe lede en borge. Ons deel ook graag hoe die Despacth Alumni ons dorp en skole gehelp het kon help.
Nommers Praat
Hier is ‘n oorsig van die Despatch Alumni.
Galery
Trotse borge van die Despatch Alumni





Kontak ons vir enige navrae
- 102 Botha Straat, Manor Heights, Despatch
- admin@despatchalumni.co.za
- 083 708 2865
